Die Voortrekkers: Die lewe daarna (Deel 3B)
ān Historiese roman oor die Voortrekkers se vestiging in die Vrystaat. ān Kosbare stukkie geskiedenis van die Afrikanervolk deur GC Fourie.
Voortrekkermense (6 boeke)
Beleef die Groot Trek deur die oĆ« van die trekkers self. Voortrekkermense bevat ‘n reeks belangrike brondokumente oor die Groot Trek. Deur Gustav Preller.
Die lewe op die trekpad
Beleef die wedervaringe van die Voortrekkers op pad na ān nuwe onherbergsame woonplek. Deur GC Fourie.
Die lewe op die Oosgrens
ān Vertelling rondom die grensboere se voorbereidings en trek op pad na ān nuwe land. Deur GC Fourie.
