Mark Jones is predikant by Faith Vancouver Presbyterian Church (PCA) in Brits-Columbië, Kanada. Hy is ’n navorsingsgenoot by die Universiteit van die
Vrystaat in Suid-Afrika. Hy is die skrywer van verskeie boeke, insluitend Faith. Hope. Love. en God Is en tree gereeld regoor die wêreld as spreker oor Christologie en die Christelike lewe op.