
Lig in Duisternis Uitgewers – Sondaars in die hand van ʼn toornige God nou ook as e-boek beskikbaar
Lig in Duisternis Uitgewers – Sondaars in die hand van ʼn toornige God nou ook as e-boek beskikbaar Sondaars in die hand van ʼn toornige God is vroeër die maand deur Lig in Duisternis Uitgewers uitgegee. Dit is ’n vertaling van Jonathan Edwards se beroemde preek,...
Ons Lig Luisterstorie-projek bring vreugde vir oud en jonk
“Die ‘Ons Lig Luisterstorie-projek’ het net weer vir ons kom wys dat ’n mens se ouderdom bloot net ’n syfer is! Jy kan pret hê en teruggee aan die gemeenskap, maak nie saak hoe oud jy is nie.” Só sê ds. Schalk Strauss, publikasiehoof van Lig In Duisternis Uitgewers,...
Ons Lig Luisterstories bring generasies bymekaar
“Ons Lig Luisterstories” is ’n innoverende luisterstorie-projek in samewerking met Ons Tuis aftreeoorde wat op 24 November geloods word. Dié twee organisasies het hande gevat om iets uniek in Afrikaans te bied vir kinders wat in ’n tegnologiese era grootword. Ons Lig...
Lig in Duisternis Uitgewers ondersteun Helpende Hand se Skooltassie-projek
Lig in Duisternis Uitgewers is opgewonde om hierdie jaar deel van Solidariteit Helpende Hand se Skooltassie-projek te wees. Solidariteit Helpende Hand se nasionale Skooltassie-projek plaas sedert 2007 ’n skooltassie met die nodige skryfbehoeftes in, in behoeftige...
Maroela Media: Kolokwinte en Kapitele – dit hoef nie Grieks te wees
Wanneer iemand vandag die 1933/53-vertaling van die Bybel begin lees, word hy blootgestel aan woorde, terme en gesegdes wat hoegenaamd nie meer bekend is of in alledaagse gesprekke voorkom nie. Dit is amper soos om ʼn vreemde taal te lees, behalwe dat die uitspraak van...
Kolokwinte en kapitele – dit hoef nie Grieks te wees nie.
Wanneer iemand vandag die 1933/53-vertaling van die Bybel begin lees, word hy blootgestel aan woorde, terme en gesegdes wat hoegenaamd nie meer bekend of alledaags is nie. Dit is amper soos om ’n vreemde taal te lees, behalwe dat die uitspraak van die woorde bekend...