Gee julle vir hulle iets om te eet
Dertig konsepte vir gebruik tydens huisbesoek, Bybelstudie (kleingroepe) of huisgodsdiens. Deur Schalk Strauss
Oriƫntasie vir kerkraadslede
Bybelse voorbereiding en begronding vir die ampswerk binne die kerk.
Hoe doen ān mens huisbesoek?
In ons tyd is daar baie vrae oor huisbesoek: Is dit ān opdrag van die Here? Is dit van nut vir die lidmaat sodat daar tyd daaraan afgestaan moet word? Indien wel, hoe lyk behoorlike huisbesoek? Tesame met ān kort historiese oorsig oor huisbesoek, is dit van die vrae wat in hierdie bondige publikasie beantwoordĀ word.
Ouderling en diaken in die Here se diens
Praktiese en prinsipiële riglyne vir die dienswerk van die ouderling en die diaken. Deur Roelof Marè.
