Verootmoedigingsondag

Lig in Duisternis Uitgewers glo dat die tyd in Suid-Afrika ryp is vir verootmoediging voor God. Dit is tyd dat ons terugdraai na Hom. Lig in Duisternis Uitgewers se aksie, Verootmoedigingsondag, vind hierdie jaar op 23 Julie plaas. Die Uitgewer roep soveel as moontlik Suid-Afrikaners, ongeag kerkverband, op om in verootmoediging terug te draai na … Lees meer Verootmoedigingsondag