- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Kry jou daaglikse dosis inspirasie met Lig in Duisternis Uitgewers se nuwe keramiekbekers. Die bekers is mikrogolfbestand en kan met 330 ml vloeistof gevul word.
Nota: Vir langdurige gebruik word dit aanbeveel dat bekers en boepensbekers slegs per hand gewas word. ‘n Skottelgoedwasser verdof die drukwerk.
Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas.
Teken aan



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.