Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Jeug

Freddy the “frog”

Freddy looks like a bunny, but feels like a frog. So he believes he is a frog. A satire on the question of transgenderism by Pieter van Deventer.

R150
Koop die boek
Pietie die padda

Pietie die “padda”

Pietie is ’n hasie wat voel soos ’n padda. Daarom glo hy dat hy ’n padda is ... ’n Satire oor die transgenderkwessie deur Pieter van Deventer.

R150
Koop die boek
Volg die voetspore van die Bybel

Volg die voetspore van die Bybel

Vir die jongspan: Verskerp jou Bybelkennis op ‘n speelse manier deur blokkiesraaisels, woordsoektogte en vasvra. Deur Daleen Pienaar

R150
Koop die boek

Die Apie wat nie groente wou eet nie

Groente is sleg! Apie wil dit nie eet nie, maar vind gou uit waarom dit so belangrik is. Deur Marjan van der Kamp

R150
Paulus se groot brief

Paulus se groot brief

'n Prettige, boeiende en maklik verstaanbare reis deur die boek Romeine vir kinders van 8-12 jaar. Deur J Aaron White.

R150
VBO Graad 4

Vanaf Moses en die profete (Graad 4)

Die groot verhaal van God se verbondsdrama gemik op graad 4’s. ā€˜n Behandeling van die hoogtepunte van die heilsgeskiedenis in een jaar.

R135

Vanaf Moses en die profete: Handleiding (Graad 4 en 7)

Voorgangerhandleiding vir graad 4 en 7 verbondsonderrig wat dieselfde lesinhoud behandel. Toerusting vir voorgangers met die oog op lesaanbieding.

R175
VBO

Vanaf Moses en die profete (Graad 7)

Die groot verhaal van God se verbondsdrama gemik op graad 7's. 'n Behandeling van die hoogtepunte van die heilsgeskiedenis in een jaar.

R135

Die apie wat nie kan stilsit nie

Apie se gevroetel sorg dat sy oral waar sy kom in die warm water beland. Ai, sal sy ooit kan leer om stil te sit? Geskryf deur Marjan van de Kamp.

R150
VBO Graad 3

Boustene van die Koninkryk (Graad 3)

27 Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament met inkleurprente, kleurvolle illustrasies en plakkers.

R95
Koop die boek
VBO Graad 10-11

Tussen doop en nagmaal (Graad 10 en 11)

Volwasse katkisasie (verbondsonderrig) aan die hand van die Heidelbergse Kategismus. Deur ds. Ferdinand Bijzet.

R200
Bybelaktiwiteite-vir-kleuters_Boek-1-RR

Bybelaktiwiteite vir kleuters: BoekĀ 1Ā (GraadĀ RR)

Stel kleuters speel-speel en op interaktiewe wyse bekend aan die Bybel.

R65
Koop die boek
VBOGR

Bybelaktiwiteite vir kleuters: BoekĀ 2Ā (GraadĀ R)

Stel kleuters speel-speel en op interaktiewe wyse bekend aan die Bybel.

R65
Koop die boek
WEE02

Die weerklank van Martin Luther

R65
Koop die boek
Die katte van Kathu

Die katte van Kathu sit hul dorp oppi mĆŖp

Die katte van Kathu sit hul dorp oppi mĆŖp, deur Adriaan Swanepoel, is ’n vrolike kinderboek wat die waarde van deursettingsvermoĆ«, waagmoed en spanwerk uitlig.

R65
JAM01

Jamie se nuwe maat

R155
Koop die boek
MET02

Met die Swaard van die Gees

R95
Koop die boek
ApPelKie 2

Die avonture van ApPelKie die muis: Boek 2 (Exodus tot Deuteronómium)

Die avonture van ApPelKie die muis poog om die goue draad van God se genade deur die Bybelse geskiedenis na te speur.

R195
UIT02

Die uitgeskeurde Bybelblad

ā€˜n Boeiende verhaal oor die geloofsvervolging in Nederland tydens die Kerkhervorming.

R100
STO01

Die Storieman

Avonture in ander wĆŖrelde en geheimnisvolle stories – dit het die jong Clive Staples Lewis gefassineer.

R95
Koop die boek
Hierdie item is in jou mandjie geplaas!