Paulus se groot brief

Paulus se groot brief
R150

‘n Prettige, boeiende en maklik verstaanbare reis deur die boek Romeine vir kinders van 8-12 jaar. Deur J Aaron White.

Bladsye: 68

In voorraad

Paulus se groot b...

Loading...

SKU: PAU001
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)
  • Amazon E-boek

Beskrywing

Paulus se groot brief is vir kinders van 8-12 jaar oud geskryf en neem jou kind op ’n prettige, boeiende en maklik verstaanbare reis deur die boek Romeine. As ’n waardevolle hulpmiddel vir ouers, grootouers, predikante, bedieningsleiers en persoonlike stiltetyd, help Paulus se groot brief om die gaping te oorbrug wat kinders dikwels ervaar wanneer Paulus se briewe behandel en verduidelik word. Mag jou kinders die heerlikheid van God se evangelie raaksien!

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan

Amazon E-boek

Amazon skakel: https://www.amazon.com/dp/B0GXZYQ6Y5