Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

E-boeke

Is jy 'n goeie mens? (Sepedi)

Is jy ‘n goeie mens? (Sepedi)

‘n Sendinghulpmiddel wat die noodsaak na ‘n verlosser wat ons van sonde kan red, beklemtoon.

R10
Koop die boek
Die belydenisse van Augustinus

Die belydenisse van Augustinus

Ontdek in hierdie persoonlike reis en eerlike getuienis van die kerkvader Augustinus, hoe God se genade die mees geharde sondaar kan red.

R350
Paulus se groot brief

Paulus se groot brief

'n Prettige, boeiende en maklik verstaanbare reis deur die boek Romeine vir kinders van 8-12 jaar. Deur J Aaron White.

R150
1

Gee julle vir hulle iets om te eet

Dertig konsepte vir gebruik tydens huisbesoek, Bybelstudie (kleingroepe) of huisgodsdiens. Deur Schalk Strauss

R120
1

Gebore vir ‘n tyd soos hierdie

'n Omvattende kommentaar op die boek Ester met eietydse toepassings en preektoerusting.

R250
Oosgrens

Die lewe op die Oosgrens

ā€˜n Vertelling rondom die grensboere se voorbereidings en trek op pad na ā€˜n nuwe land. Deur GC Fourie.

R175
Kla jou moeder aan

Kla jou moeder aan

'n Teologiese reaksie op die RSG-onderhoud van 23 Julie 2024 met ds. Jan Lubbe en die gepaardgaande uitsprake.

R130
VBO Graad 4

Vanaf Moses en die profete (Graad 4)

Die groot verhaal van God se verbondsdrama gemik op graad 4’s. ā€˜n Behandeling van die hoogtepunte van die heilsgeskiedenis in een jaar.

R135

Vanaf Moses en die profete: Handleiding (Graad 4 en 7)

Voorgangerhandleiding vir graad 4 en 7 verbondsonderrig wat dieselfde lesinhoud behandel. Toerusting vir voorgangers met die oog op lesaanbieding.

R175
VBO

Vanaf Moses en die profete (Graad 7)

Die groot verhaal van God se verbondsdrama gemik op graad 7's. 'n Behandeling van die hoogtepunte van die heilsgeskiedenis in een jaar.

R135

Die Nuwe Testament met die kanttekeninge 1933/53

Die Afrikaanse vertaling van die verklarende aantekeninge by die Nederlandse Statebybel by die Nuwe Testament (1933/53-vertaling).

R185
Koop die boek
Voeg by julle geloof

Voeg by julle geloof (366 Dagstukkies)

Dagstukkies oor deugsaamheid: Eer, kuisheid, selfbeheersing, moed, wysheid, geregtigheid, liefdadigheid, trou, geduld, goedheid, nederigheid, eerbied.

R165
E-KJBV26

Statistiek en inligting 2026 (elektronies)

Amptelike statistiek en inligting van die AP kerkverband vir 2026.

R50
Koop die boek
E-KJBV26

Statistiek en inligting 2026

R100
Koop die boek
Wie sĆŖ julle is Ek

Wie sĆŖ julle is Ek?

Twaalf Artikels; Geloofsbelydenis van NicƩa, Geloofsbelydenis van Athanasius; Nederlandse Geloofsbelydenis, Heidelbergse Kategismus, Dordtse Leerreƫls

R100
Steinaecker's Horse

Steinaecker’s Horse: ‘n Histories-Argeologiese rekonstruksie

Leer ken Steinaecker’s Horse – ā€˜n vrywilligerseenheid wat tydens die ABO in die Krugerwildtuin gestassioneer was. Deur Anton van Vollenhoven.

R430
Huisgodsdiens

Huisgodsdiens

’n Pastorale gids wat gesinne oproep tot gereelde en passievolle huisgodsdiens, met praktiese antwoorde op besware en uitdagings. Deur J Beeke.

R85
Kerkgeskiedenis 101

Kerkgeskiedenis 101: Twintig eeue se hoogtepunte

Kerkgeskiedenis 101 bied ’n kort, insiggewende oorsig van 20 eeue se hoogtepunte in die Christelike kerk. Skrywers: Sinclair Ferguson, Joel Beeke, Michael Haykin.

R90
Koop die boek
Volg God voluit

Volg God voluit: ’n Inleiding tot die Puriteine

’n Basiese inleiding tot die Puriteine deur Joel Beeke en Michael Reeves. Spesiale aanbieding: Indien jy ’n beker met die Puriteine se aanhalings saam met š‘‰š‘œš‘™š‘” šŗš‘œš‘‘ š‘£š‘œš‘™š‘¢š‘–š‘”: ā€™š‘› š¼š‘›š‘™š‘’š‘–š‘‘š‘–š‘›š‘” š‘”š‘œš‘” š‘‘š‘–š‘’ š‘ƒš‘¢š‘Ÿš‘–š‘”š‘’š‘–š‘›š‘’ koop, betaal jy slegs R300. Jy spaar R40.

R250
Een man en een vrou

Een man en een vrou

Wat die Bybel leer oor die huwelik en selfdegeslagverhoudings. Geskryf deur Joel Beeke en Paul Smalley.

R120