Gee julle vir hulle iets om te eet
Dertig konsepte vir gebruik tydens huisbesoek, Bybelstudie (kleingroepe) of huisgodsdiens. Deur Schalk Strauss
Gebore vir ‘n tyd soos hierdie
'n Omvattende kommentaar op die boek Ester met eietydse toepassings en preektoerusting.
Die Nuwe Testament met die kanttekeninge 1933/53
Die Afrikaanse vertaling van die verklarende aantekeninge by die Nederlandse Statebybel by die Nuwe Testament (1933/53-vertaling). Vrystelling: 16 Desember 2025 Versending nĆ” 5 JanuarieĀ 2026
Voeg by julle geloof (366 Dagstukkies)
Dagstukkies oor deugsaamheid: Eer, kuisheid, selfbeheersing, moed, wysheid, geregtigheid, liefdadigheid, trou, geduld, goedheid, nederigheid, eerbied.
Volg God voluit: ān Inleiding tot die Puriteine
ān Basiese inleiding tot die Puriteine deur Joel Beeke en Michael Reeves. Spesiale aanbieding: Indien jy ān beker met die Puriteine se aanhalings saam met šššš šŗšš š£ššš¢šš”: āš š¼šššššššš š”šš” ššš šš¢ššš”šššš koop, betaal jy slegs R300. Jy spaar R40.
Een man en een vrou
Wat die Bybel leer oor die huwelik en selfdegeslagverhoudings. Geskryf deur Joel Beeke en Paul Smalley.
Twyfelhoekies
Die rubriek, Twyfelhoekies, verskyn sedert 4 Mei 2011 in die gemeenskapskoerant Noordkaap, ān koerant van Media 24, deesdae onder die naam NoordkaapBulletin. Die skrywer van hierdie weeklikse rubriek is Hannes NoĆ«th, ān kaalvoet-plaasseun van die plaas Twyfelhoek, tussen Koffiefontein en Petrusburg. Hy noem die rubriek na sy grootwordwĆŖreld, want sĆŖ hy, ādaar het ek geleer […]
Pelgrim se reis, die
Met ‘n huppeldans langs ‘n klaagmuur
Dawid, ān begaafde leier en āman na God se hartā, het foute gemaak, maar God se herhalende genade en liefde het sy lewe en heilshistoriese rol bepaal. Geskryf deur GJ Hugo.
Volg hulle geloof na (dagstukkies)
365 Dagstukkies oor 12 Bybelkarakters: Abraham, Jakob, Josef, Moses, Samuel, Dawid, Salomo, Daniƫl, Johannes, Petrus, Paulus en Jesus Christus.
Tussen doop en nagmaal (Graad 10 en 11)
Volwasse katkisasie (verbondsonderrig) aan die hand van die Heidelbergse Kategismus. Deur ds. Ferdinand Bijzet.
Troue God – ‘n Inleiding tot Verbondsteologie
Antonio Coppola wys hoe God se verbondsbelofte, dat Hy vir ons ān God en ons vir Hom ān volk sal wees, die ganse Skrif oorspan en in Jesus Christus vervul word.
Geanker in die Oorwinnaar
Die erediens is ān vergadering tussen God en sy gemeente. Hy roep hulle byeen om hulle te onderrig, te vertroos, te vermaan en te bemoedig. Hy praat deur sy Woord en Gees en die gemeente antwoord met sang, aanbidding, belydenis, nadenke enĀ vernuwing. Die leespreek is ān instrument wat God in kerkrade se hande gee om […]
Rigting – Woord of Tydsgees
Tydsgees dui op die verskynsel dat daar in sekere tye bepaalde idees of oortuiĀgings inslag vind om die algemeen heersende denke oor die lewe diepgaande te beĆÆnvloed.
Sondagviering
NĆ” sy opstanding het die opgestane Here Jesus Christus veertig dae gebruik om sy dissipels oor die dinge van die koninkryk te leer (vgl. Hand. 1:3). Hy het hulle verstand geopen om te verstaan dat die Skrifte in Hom vervul is (vgl. Lk. 24:44-45). Die bepalings van die Ou Testamentiese sabbat is in Christus se […]
⦠kennis van die Heilige is verstand (Kerkjaarboek 2024 dagstukkies)
Lig in Duisternis Uitgewers het besluit om ān versameling van dagstukkies uit die afgelope 35 jaar in ān feesbundel saam te voeg. Toe ons egter ān seleksie uit die dagstukkies van die afgelope 35 jaar moes maak, was die keuse so moeilik dat ons besluit het om die feesbundel eerder oor twee jaar uit te […]
Engele – Diensknegte van die Lewende God
Die mistieke wĆŖreld sal ons altyd betower. Mense word aangegryp en geboei deur die dinge wat hulle nie kan sien nie en daarom word daar soms baie nuuskierig ondersoek daarna ingestel. Met hierdie Bybelstudie is gepoog om baie vrae en misverstande wat oor die onderwerp bestaan, Bybels te beantwoord. Deur Skrifgebonde Bybelstudie ontdek ons die […]
