Paulus se groot brief
'n Prettige, boeiende en maklik verstaanbare reis deur die boek Romeine vir kinders van 8-12 jaar. Deur J Aaron White.
Tussen doop en nagmaal (Graad 10 en 11)
Volwasse katkisasie (verbondsonderrig) aan die hand van die Heidelbergse Kategismus. Deur ds. Ferdinand Bijzet.
Mooihoekbos – Boeta skrik groot
‘n Knippie wysheid
ān Oupa se raad aan sy kleinkinders. Hy put uit sy eie lewenservaring en verhouding met die Here vir lewenswysheid wat tydloos is. Deur Izak Brink.
Asterix en die groot geveg
Die Galliese hoofman Disvimygrix kom in ān stamhoofgeveg te staan teen die Galliese hoofman Allamapstix.
HonkiedƓrie Hus
Pragtige verbeeldingryke illustrasies deur Silvia Rebel maak van die boekie ān kosbare belewenis.
Die Bybel oorvertel vir oud en jonk
Oorvertelling van Bybelse verhale waarin die eenheid tussen die Ou en Nuwe Testament eerbiedig word. Deur Gesina Ingwersen.
Tien seuns wat ‘n verskil gemaak het
Tien seuns uit die kerkgeskiedenis en Reformasie wat 'n verskil in die wĆŖreld gemaak het. Deur Irene Howat.
