Kla jou moeder aan
'n Teologiese reaksie op die RSG-onderhoud van 23 Julie 2024 met ds. Jan Lubbe en die gepaardgaande uitsprake.
Volg God voluit: ān Inleiding tot die Puriteine
ān Basiese inleiding tot die Puriteine deur Joel Beeke en Michael Reeves. Spesiale aanbieding: Indien jy ān beker met die Puriteine se aanhalings saam met šššš šŗšš š£ššš¢šš”: āš š¼šššššššš š”šš” ššš šš¢ššš”šššš koop, betaal jy slegs R300. Jy spaar R40.
Die Storieman
Avonture in ander wĆŖrelde en geheimnisvolle stories ā dit het die jong Clive Staples Lewis gefassineer.
Die regering van Christus in sy kerk
ān Volledige beskrywing van die ontwikkeling van die gereformeerde kerkreg ā vanaf die voorlopers van Calvyn tot ongeveer 1965. āDie bestudering van Kerkreg behels onder andere ook die geskiedkundige ontwikkeling daarvan. Daarom is hierdie kosbare werk van Jonker sedert die eerste uitgawe deel van die voorgeskrewe werke aan die AP Akademie. Jonker toets deurlopend die […]
‘n Hart vir verlorenes
Die verhaal van die Amerikaanse sendeling, David Brainerd. Hy was bekend vir sy verkondiging van die evangelie aan die Indiane. Deur Brian H Cosby.
‘n Stem vir martelare
Die verhaal van Richard Wurmbrand se lyding vir die evangelie onder die kommunistiese owerheid van Roemeniƫ. Deur Catherine MacKenzie.
Die Tswanas se weldoener
Die lewensverhaal van Robert Moffat wie se sendinghart brandend was vir die mense van Afrika, in besonder die Tswanas. Deur Irene Howat.
Begin van die hervorming – Martin Luther
Die verhaal van die kerkhervormer, Martin Luther. Lees hoe God hom geroep en in die kerk gebruik het. Deur Catherine MacKenzie.
Die hervorming in Switserland – Ulrich Zwingli
Die lewensverhaal van die Switserse Hervormer, Ulrich Zwingli. Sy geloof het elke deel van sy lewe beĆÆnvloed. Deur William Boekenstein.
Gedenkboek
Na die duisternis – Lig – Johannes Calvyn
Johannes Calvyn, die groot Hervormer, se lewensreis van die donker dieptes van valse leringe tot die lig van die evangelie. Deur Catherine Mackenzie.
‘n Vlam in die hare en ‘n vlam in die hart
Mary Slessor se hart vir Christus was net so brandend as haar vlamrooi hare. Met groot ywer het sy die evangelie in Calabar verkondig. Deur Catherine MacKenzie.
Die wedloop voltooi
Eric Liddell se lewensverhaal sluit meer in as sy weiering om op ān Sondag aan die Olimpiese 100 m finaal deel te neem. Deur John Keddie.
Die vryheidsvegter
William Wilberforce het vir vyf en veertig jaar geveg om ān einde aan slawehandel te maak. Deur Derick Bingham.
Tien seuns wat ‘n verskil gemaak het
Tien seuns uit die kerkgeskiedenis en kerkhervorming wat ān verskil in die wĆŖreld gemaak het. Augustinus, Luther, Knox, Calvyn, Tyndale ens. Deur Irene Howat.
Tien seuns wat met hulle talente gewoeker het
Kort sketse oor die lewens van tien seuns wat ān verskil in die wĆŖreld gemaak het: Paul Brand, CS Lewis, CT Studd, JS Bach … Deur Irene Howat.
