Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Afrikaanse literatuur

Die belydenisse van Augustinus

Die belydenisse van Augustinus

Ontdek in hierdie persoonlike reis en eerlike getuienis van die kerkvader Augustinus, hoe God se genade die mees geharde sondaar kan red.

R350
Paulus se groot brief

Paulus se groot brief

'n Prettige, boeiende en maklik verstaanbare reis deur die boek Romeine vir kinders van 8-12 jaar. Deur J Aaron White.

R150
Oosgrens

Die lewe op die Oosgrens

ā€˜n Vertelling rondom die grensboere se voorbereidings en trek op pad na ā€˜n nuwe land. Deur GC Fourie.

R175

Die apie wat nie kan stilsit nie

Apie se gevroetel sorg dat sy oral waar sy kom in die warm water beland. Ai, sal sy ooit kan leer om stil te sit? Geskryf deur Marjan van de Kamp.

R150
Dek die Tafel

Dek die tafel

Dek die tafel is ’n versameling keurresepte van Ons Tuis se inwoners.

R250

Herderskap van ʼn kinderhart

’n Handleiding vir Christusgesentreerde ouerskap wat op die hart fokus. Bybelgefundeerde raad vir alle fases van kinderontwikkeling.

R260
Die-Buiter-ry-snags-360x509px

Die Buiter ry snags (boek 5)

Jean de Moreaux tik Rower teen die sy. Die perd spring teen die helling uit. Hy koers reg op ’n kol af waar daar ’n opening tussen die fakkels is.

R175
Koop die boek

Lokval vir die Buiter (boek 4)

Die Buiter pluk sy mes uit en druk dit tussen die twee luike in. Hulle pas gelukkig nie dig op mekaar nie.

R175
Koop die boek

Die avonture van ApPelKie die muis: Boek 1 (GƩnesis)

Appelkie die muis is ‘n baie nuuskierige klein muisie wat soms dapper en soms bang en selfs ‘n bietjie stout kan wees. Hy is altyd baie lief vir die Here en volg die storie van God dwarsdeur die Bybel. Hy word egter nie duisende jare oud nie, maar in die opeenvolgende muisgeslagte is daar telkens […]

R170

Die vermaaklike lewe van Tyl Uilspieƫl

Tyl Uilspieƫl se verhaal is reeds vir honderde jare aan Europeƫrs bekend. Deur Wilhelm M Busch.

R210
Koop die boek

Asterix die gladiator (4)

Asterix en Obelix word gladiators om Liederlix, die dorpsanger, van leeus te red. Deur RenƩ Goscinny.

R160
Koop die boek

Koning van Katoren

Katoren kort ’n troonopvolger en Stach moet ’n reeks take verrig in ’n poging om koning te word. Deur Jan Terlouw.

R190
Koop die boek

Soektog in Katoren

Die bokwagter Koss teken protes aan in Katoren. Deur Jan Terlouw. Vertaal deur Daniƫl Hugo.

R185
Koop die boek

Oloff die seerower – Die losprys

R95
Koop die boek

Sterkte en eer

’n Viering van die merkwaardige rol van die Boerevrou tydens die Anglo-Boereoorlog. Deur MariĆ© Bosman.

R200
Koop die boek
Trekpad

Die lewe op die trekpad

Beleef die wedervaringe van die Voortrekkers op pad na ā€˜n nuwe onherbergsame woonplek. Deur GC Fourie.

R250

Nils Holgersson se wonderbaarlike reis

Die wonderbaarlike reis van Nils Holgersson deur Lapland op die rug van ’n wildegans nadat hy in ’n kabouter verander is. Deur Selma Lagerlƶf.

R285
Koop die boek