Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Skrywers

Gideon Josua Hugo

Deon Hugo is in Winburg gebore as die oudste van drie kinders. Hy voltooi sy skoolloopbaan aan die Hoërskool Winburg waar hy van jongs af as redenaar uitblink. Hy skryf ook die liriek vir die skoollied wat vandag nog gebruik word.

Lees meer

Prof. CA (Alwyn) Swanepoel

Alwyn Swanepoel het sedert sy bevestiging as leraar in 1997 drie gemeentes bedien.

Lees meer

Dr. Mark Jones

Mark Jones is predikant by Faith Vancouver Presbyterian Church (PCA) in Brits-Columbië, Kanada.

Lees meer

Mev. Annamarie du Toit

Annamarie du Toit het die grootste deel van haar kinderjare in Emalahleni, Mpumalanga, deurgebring. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Generaal Hertzog gematrikuleer.

Lees meer

Prof. IA (Izak) Brink

Izak Brink matrikuleer aan die Hoërskool Pretoria-Wes. Nadat hy aanvanklik regte aan die Universiteit Pretoria studeer het, word hy deur die Here tot die bediening geroep.

Lees meer

Ds. JH (Jannie) Bisschoff

Jannie Bisschoff is in toenmalige Pietersburg (vandag Polokwane) gebore en het in 2004 sy BTh studies aan die AP Akademie voltooi.

Lees meer

Prof. JAE (Koos) Adendorff

Koos Adendorff het sy tande in die teologie aan die Universiteit van Pretoria gesny, waarna hy vir 25 jaar voltyds in die gemeentebediening gestaan het. Tydens hierdie bedieningstyd het hy sy doktorsgraad in die teologie behaal met die kerklike begeleiding van verbondsouers as tema.

Lees meer