Druk-op-aanvraag Druk-op-aanvraag

Druk-op-Aanvraag Diens (Print on Demand)

Afrikaanse en Christelike leesstof is nou wĆŖreldwyd beskikbaar. Jy kan deur Amazon se druk-op-aanvraag-opsie uitgesoekte publikasies van Lig in Duisternis Uitgewers in druk- of Kindle-formaat bestel.

Klik op die relevante skakel hieronder, afhangende van die land waar jy woonagtig is, en tik ā€œLig in Duisternis Uitgewersā€ (met aanhalingstekens) op Amazon se soekenjin. Alle publikasies wat beskikbaar is, word dan gelys.

Eenvoudige stappe vir druk-op-aanvraag

Druk-op-aanvraag Infographic

Het jy hulp nodig?

Indien jy sukkel om 'n spesifieke publikasie op te spoor of meer inligting wil hĆŖ oor ons internasionale beskikbaarheid, kontak ons gerus direk.

Kontak ons vandag
Telefoon
Adres
Makoustraat 516
Monumentpark