Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Geestelik

1

Gee julle vir hulle iets om te eet

Dertig konsepte vir gebruik tydens huisbesoek, Bybelstudie (kleingroepe) of huisgodsdiens. Deur Schalk Strauss

R120
1

Gebore vir ‘n tyd soos hierdie

'n Omvattende kommentaar op die boek Ester met eietydse toepassings en preektoerusting.

R250
Kla jou moeder aan

Kla jou moeder aan

'n Teologiese reaksie op die RSG-onderhoud van 23 Julie 2024 met ds. Jan Lubbe en die gepaardgaande uitsprake.

R130
VBO

Vanaf Moses en die profete (Graad 7)

Die groot verhaal van God se verbondsdrama gemik op graad 7's. 'n Behandeling van die hoogtepunte van die heilsgeskiedenis in een jaar.

R135
Wie sĆŖ julle is Ek

Wie sĆŖ julle is Ek?

Twaalf Artikels; Geloofsbelydenis van NicƩa, Geloofsbelydenis van Athanasius; Nederlandse Geloofsbelydenis, Heidelbergse Kategismus, Dordtse Leerreƫls

R100
Volg God voluit

Volg God voluit: ’n Inleiding tot die Puriteine

’n Basiese inleiding tot die Puriteine deur Joel Beeke en Michael Reeves. Spesiale aanbieding: Indien jy ’n beker met die Puriteine se aanhalings saam met š‘‰š‘œš‘™š‘” šŗš‘œš‘‘ š‘£š‘œš‘™š‘¢š‘–š‘”: ā€™š‘› š¼š‘›š‘™š‘’š‘–š‘‘š‘–š‘›š‘” š‘”š‘œš‘” š‘‘š‘–š‘’ š‘ƒš‘¢š‘Ÿš‘–š‘”š‘’š‘–š‘›š‘’ koop, betaal jy slegs R300. Jy spaar R40.

R250
VBO Graad 10-11

Tussen doop en nagmaal (Graad 10 en 11)

Volwasse katkisasie (verbondsonderrig) aan die hand van die Heidelbergse Kategismus. Deur ds. Ferdinand Bijzet.

R200
Faith_01

Faithful God: An Introduction to Covenant Theology

In this book, Antonio Coppola explains that God’s covenant promise which runs throughout Scripture, that he will be our God and we his people, finds its fulfilment in Christ. This book will help you better understand how God relates to us, enriching your faith in Christ and deepening your grasp of the gospel. It will […]

FREE
Koop die boek