Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Geestelike groei

1

Gee julle vir hulle iets om te eet

Dertig konsepte vir gebruik tydens huisbesoek, Bybelstudie (kleingroepe) of huisgodsdiens. Deur Schalk Strauss

R120
1

Gebore vir ‘n tyd soos hierdie

'n Omvattende kommentaar op die boek Ester met eietydse toepassings en preektoerusting.

R250
Kla jou moeder aan

Kla jou moeder aan

'n Teologiese reaksie op die RSG-onderhoud van 23 Julie 2024 met ds. Jan Lubbe en die gepaardgaande uitsprake.

R130

Die Nuwe Testament met die kanttekeninge 1933/53

Die Afrikaanse vertaling van die verklarende aantekeninge by die Nederlandse Statebybel by die Nuwe Testament (1933/53-vertaling). Vrystelling: 16 Desember 2025 Versending nĆ” 5 JanuarieĀ 2026

R185
Koop die boek
Voeg by julle geloof

Voeg by julle geloof (366 Dagstukkies)

Dagstukkies oor deugsaamheid: Eer, kuisheid, selfbeheersing, moed, wysheid, geregtigheid, liefdadigheid, trou, geduld, goedheid, nederigheid, eerbied.

R165
Wie sĆŖ julle is Ek

Wie sĆŖ julle is Ek?

Twaalf Artikels; Geloofsbelydenis van NicƩa, Geloofsbelydenis van Athanasius; Nederlandse Geloofsbelydenis, Heidelbergse Kategismus, Dordtse Leerreƫls

R100
Volg God voluit

Volg God voluit: ’n Inleiding tot die Puriteine

’n Basiese inleiding tot die Puriteine deur Joel Beeke en Michael Reeves. Spesiale aanbieding: Indien jy ’n beker met die Puriteine se aanhalings saam met š‘‰š‘œš‘™š‘” šŗš‘œš‘‘ š‘£š‘œš‘™š‘¢š‘–š‘”: ā€™š‘› š¼š‘›š‘™š‘’š‘–š‘‘š‘–š‘›š‘” š‘”š‘œš‘” š‘‘š‘–š‘’ š‘ƒš‘¢š‘Ÿš‘–š‘”š‘’š‘–š‘›š‘’ koop, betaal jy slegs R300. Jy spaar R40.

R250
Twyfelhoekies

Twyfelhoekies

Die rubriek, Twyfelhoekies, verskyn sedert 4 Mei 2011 in die gemeenskapskoerant Noordkaap, ’n koerant van Media 24, deesdae onder die naam NoordkaapBulletin. Die skrywer van hierdie weeklikse rubriek is Hannes NoĆ«th, ’n kaalvoet-plaasseun van die plaas Twyfelhoek, tussen Koffiefontein en Petrusburg. Hy noem die rubriek na sy grootwordwĆŖreld, want sĆŖ hy, ā€œdaar het ek geleer […]

R190
Koop die boek
PEL001

Pelgrim se reis, die

R130
Koop die boek
PLH001

Handleiding vir die Pelgrim se reis

R85
Koop die boek
VBO Graad 10-11

Tussen doop en nagmaal (Graad 10 en 11)

Volwasse katkisasie (verbondsonderrig) aan die hand van die Heidelbergse Kategismus. Deur ds. Ferdinand Bijzet.

R200
GEA01

Geanker in die Oorwinnaar

Die erediens is ’n vergadering tussen God en sy gemeente. Hy roep hulle byeen om hulle te onderrig, te vertroos, te vermaan en te bemoedig. Hy praat deur sy Woord en Gees en die gemeente antwoord met sang, aanbidding, belydenis, nadenke enĀ vernuwing. Die leespreek is ’n instrument wat God in kerkrade se hande gee om […]

R130

… kennis van die Heilige is verstand (Kerkjaarboek 2024 dagstukkies)

Lig in Duisternis Uitgewers het besluit om ā€˜n versameling van dagstukkies uit die afgelope 35 jaar in ā€˜n feesbundel saam te voeg. Toe ons egter ā€˜n seleksie uit die dagstukkies van die afgelope 35 jaar moes maak, was die keuse so moeilik dat ons besluit het om die feesbundel eerder oor twee jaar uit te […]

R130
Koop die boek
JOH07

Johannes Calvyn – Kommentaar Kolossense

R165
Koop die boek
JOH06

Johannes Calvyn – Kommentaar Filippense

R165
Koop die boek
Waar is jou sondes

Waar is jou sondes?

Die preek is ’n passievolle beroep op alle lesers om erns te maak met bekering en hul lewens opnuut aan Christus toe te wy. Die skrywer, JC Ryle, se woorde is ’n kragtige herinnering dat bekering nie ’n eenmalige besluit is nie, maar ’n lewenslange proses vanĀ heiligmaking. Ryle praat oor die aard van bekering, die […]

R50
Koop die boek

Wysheid is die vrees van die Here … (Kerkjaarboek 2023 dagstukkies)

Lig in Duisternis Uitgewers het besluit om ‘n versameling van dagstukkies uit die afgelope 35 jaar in ?n feesbundel saam te voeg. Toe ons egter ‘n seleksie uit die dagstukkies van die afgelope 35 jaar moes maak, was die keuse so moeilik dat ons besluit het om die feesbundel eerder oor twee jaar uit te […]

R120
Koop die boek

Drie Formuliere van Eenheid (Gratis e-boek in PDF-formaat)

Laai die gratis e-boek af by hierdie skakel: Drie Formuliere van Eenheid

FREE
Koop die boek

Sondaars in die hand van ‘n toornige God

Jonathan Edwards het hierdie uiters belangrike preek, oor die gevaar waarin onbekeerdes hulself bevind, op 8 Julie 1741 gepreek. Hierdie publikasie vorm deel van die teologiese skatkis wat in die gereformeerde tradisie vir ons nagelaat is. Dit spog ook met biografiese inligting oor Jonathan Edwards, asook ‘n kort historiese agtergrond oor die preek self. ā€œIn […]

R50
Koop die boek
HEIDELBERGSE KATEGISMUS

Heidelbergse Kategismus

R145
Koop die boek