Wie sê julle is Ek?

Wie sê julle is Ek
R100

Twaalf Artikels; Geloofsbelydenis van Nicéa, Geloofsbelydenis van Athanasius; Nederlandse Geloofsbelydenis, Heidelbergse Kategismus, Dordtse Leerreëls

In stock (can be backordered)

Wie sê julle is Ek?

Loading...

SKU: WIE001
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)
  • Amazon E-boek

Beskrywing

“Ons glo almal met die hart en bely met die mond dat daar ’n enige en enkelvoudige geestelike Wese is wat ons God noem …” Artikel 1 van die Nederlandse Geloofsbelydenis wil sê: Geloof en belydenis hoort bymekaar. Die mens wat dit bely, maar dit nie glo nie, is ’n boom sonder wortel. Die mens wat dit glo, maar dit nie bely nie, is ’n boom sonder vrug.

Wanneer die Heidelbergse Kategismus in Sondag 1 antwoord op die vraag wat ons enigste troos in lewe en in sterwe is, word die werk van God Drie-enig dadelik genoem. Hy is “’n alleroorvloedigste fontein van alles wat goed is” en in Hom moet ons glo en Hom moet ons bely, tot sy eer en tot ons saligheid.

Wie sê julle is Ek? bevat die drie algemene belydenisskrifte en die drie besondere gereformeerde belydenisskrifte van die Christelike kerk. Mag die biddende besigwees daarmee ons voed sodat ons in geloof kan groei en in belydenis standvastig kan bly.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan

Amazon E-boek

Amazon skakel: https://www.amazon.com/dp/B0G43KTXSJ