Handleiding vir kerklike administrasie
Praktiese wenke vir die sinvolle en effektiewe hantering van kerklike administrasie. Deur Lee Greyling.
R130
Finansiƫle bestuur deur kerkrade
Beginsels en riglyne vir die verantwoordelike en effektiewe bestuur van kerklike finansies. Deur CJ de la Rey.
R85
