Lig in Duisternis Uitgewers

Lig in Duisternis Uitgewers is ’n toonaangewende Christelike uitgewery met ’n gereformeerde grondslag.

Ons handelsmerk fokus op Bybelgetroue en behoudende Afrikaanse literatuur wat op ‘n gereformeerde grondslag geskoei is.

Ons boekwinkel is in Pretoria geleë, maar ons aanlynboekwinkel stel gereformeerde bronne en publikasies aan ’n wêreldwye mark beskikbaar.

Lig in Duisternis Uitgewers se kernfokus is om materiaal aan te bied wat individue, leiers en kerke sal toerus om Jesus Christus te dien en geestelik te groei.

blokkiesraaisels

teken in op ons nuusbrief

ondersteun ons