Idiomepret

Idiomepret
R450

In stock (can be backordered)

SKU: IDI01
Deel:
  • Beskrywing

Beskrywing

Hierdie speletjie slaag daarin om oud en jonk weer bewus te maak van die kleurryke spreekwoorde- en idiomeskat waaroor ons in Afrikaans beskik. 144 spreekwoorde en idiome is gekies – sommige bekend, ander minder bekend, maar tog lekker om van te hoor – en in ses verskillende kategorieĆ« verdeel om die aanleer en gebruik daarvan pret te maak. Hierdie ses kategorieĆ« idiome word op die volgende maniere aangebied: Gee die betekenis van die idioom Gee die idioom (die betekenis word gegee met ‘n kodewoord wat uit die idioom kom) Pasmaats (‘n Pak op sy tyd is soos brood en ______) Voltooi die idioom Gebruik die idioom in ‘n sin Stomstreke/Teken