Die lewe op die Oosgrens
ān Vertelling rondom die grensboere se voorbereidings en trek op pad na ān nuwe land. Deur GC Fourie.
Steinaecker’s Horse: ‘n Histories-Argeologiese rekonstruksie
Leer ken Steinaeckerās Horse ā ān vrywilligerseenheid wat tydens die ABO in die Krugerwildtuin gestassioneer was. Deur Anton van Vollenhoven.
Kerkgeskiedenis 101: Twintig eeue se hoogtepunte
Kerkgeskiedenis 101 bied ān kort, insiggewende oorsig van 20 eeue se hoogtepunte in die Christelike kerk. Skrywers: Sinclair Ferguson, Joel Beeke, Michael Haykin.
Die lewe op die trekpad
Beleef die wedervaringe van die Voortrekkers op pad na ān nuwe onherbergsame woonplek. Deur GC Fourie.
Goeie tyding uit ‘n ver land
ān Herinnering van simpatiekgesindes uit die stamlande se ondersteuning aan die Boere tydens die Anglo-Boereoorlog. Deur JH Theron en JC Lombard.
Drie mans kom in Heidelberg aan
Agtergrond en ontstaansgeskiedenis van die Heidelbergse Kategismus en die Nederlandse Geloofsbelydenis. Deur Thea B van Halsema.
