Die Nuwe Testament met die kanttekeninge 1933/53
Die Afrikaanse vertaling van die verklarende aantekeninge by die Nederlandse Statebybel by die Nuwe Testament (1933/53-vertaling). Vrystelling: 16 Desember 2025 Versending nĆ” 5 JanuarieĀ 2026
Die 1933 Bybel in Afrikaans (oudio, mp3-formaat, gratis)
Die 1933-vertaling van die Bybel in Afrikaans is gratis beskikbaar. Laai dit HIER af. Let wel: Dit is 4.9Gb in grootte, gekompakteer in zip-formaat.
Bybel 2020-vertaling (grootdruk, swart, hardeband)
Die Bybel 2020-vertaling, grootdruk, hardeband, hoofletteruitgawe
Bybel (1933/53) ā medium druk, swart, hardeband
1933/53-vertaling van Die Bybel. Medium, swart, hardeband.
Bybel (1933/53) – medium grootte, verwerkte leer, duimindeks, ritssluiter
1933/53-vertaling van Die Bybel. Medium, verwerkte leer, duimindeks, ritssluiter.
Die Bybel vir almal
Die Bybel vir almal Ā in vereenvoudigde Afrikaans. Alhoewel spesiaal vertaal vir Dowes, slaag dit uitstekend daarin om alle Afrikaanssprekendes aan te spreek.
Bybel: Grootdruk, swart, hardeband
1933/53-vertaling van Die Bybel. Grootdruk, swart, hardeband.
Bybel: Grootdruk, verwerkte leer, sagteband met duimindeks
1933/53-vertaling van Die Bybel. Grootdruk, verwerkte leer, sagteband met duimindeks.
Bybel: Medium grootte, leer, sagteband met duimindeks
1933/53-vertaling van Die Bybel. Medium grootte, leer, sagteband met duimindeks.
Die Bybel oorvertel vir oud en jonk
Oorvertelling van Bybelse verhale waarin die eenheid tussen die Ou en Nuwe Testament eerbiedig word. Deur Gesina Ingwersen.
