Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Verbondsonderrig

VBO Graad 4

Vanaf Moses en die profete (Graad 4)

Die groot verhaal van God se verbondsdrama gemik op graad 4’s. ā€˜n Behandeling van die hoogtepunte van die heilsgeskiedenis in een jaar.

R135

Vanaf Moses en die profete: Handleiding (Graad 4 en 7)

Voorgangerhandleiding vir graad 4 en 7 verbondsonderrig wat dieselfde lesinhoud behandel. Toerusting vir voorgangers met die oog op lesaanbieding.

R175
VBO

Vanaf Moses en die profete (Graad 7)

Die groot verhaal van God se verbondsdrama gemik op graad 7's. 'n Behandeling van die hoogtepunte van die heilsgeskiedenis in een jaar.

R135
Placeholder

Handleiding: Gr 6 Leer & Glo 3 [G/K] P

Handleiding: Gr 6 Leer & Glo 3 [G/K] P

R45
Koop die boek
VBOGR

Bybelaktiwiteite vir kleuters: BoekĀ 2Ā (GraadĀ R)

Stel kleuters speel-speel en op interaktiewe wyse bekend aan die Bybel.

R65
Koop die boek
VBOG01

Boustene van die Koninkryk (Graad 1)

Hierdie splinternuwe, interaktiewe verbondsonderrigboek vir graad 1-verbondskinders, bevat 27 Bybelverhale van die Ou en Nuwe Testament in maklik verstaanbare Afrikaans. Dit is propvol kleurvolle illustrasies, inkleurprente, plakkers en opbouende Bybelverse om te memoriseer. Die graad 1-verbondsonderrigboek is die eerste in ‘n reeks van drie boeke. Saam wil die boeke, in breĆ« trekke, jonger verbondskinders die […]

R85

Verbondsgesprek

R20
Koop die boek

Die Woord in die hart – Deel 1 (Ouerhandleiding vir toerusting vir die verbondskind in die ouerhuis)

Eerste bundel in ’n reeks van drie. Die reeks is bedoel as handleiding by die deurlees van die Bybel tydens huisgodsdiens. GĆ©nesis tot Josua. AJ van Niekerk.

R80
Koop die boek

Die Woord in die hart – Deel 2 (Gesins- en enkeling handleiding om die heilsplan beter te leer ken)

Tweede bundel in ’n reeks van drie bedoel as handleiding by die deurlees van die Bybel met huisgodsdiens. 1 Konings tot MaleĆ”gi. Deur IA Brink en CA Swanepoel.

R100
Koop die boek

Na my openbare belydenis van geloof

Hoe leef ek as lewende en betrokke lidmaat nadat ek belydenis van geloof afgelĆŖ het? Deur AP Viljoen.

R50
Koop die boek

Volwasse in die geloof

’n Handleiding vir volwasse katkisasie. Deur Roelof MarĆØ.

R85
Koop die boek