VBO Graad 1 – Boustene van die Koninkryk

R85.00

Deel met jou vriende:

Beskrywing

Hierdie splinternuwe, interaktiewe verbondsonderrigboek vir graad 1-verbondskinders, bevat 27 Bybelverhale van die Ou en Nuwe Testament in maklik verstaanbare Afrikaans. Dit is propvol kleurvolle illustrasies, inkleurprente, plakkers en opbouende Bybelverse om te memoriseer. Die graad 1-verbondsonderrigboek is die eerste in ‘n reeks van drie boeke. Saam wil die boeke, in breë trekke, jonger verbondskinders die groot verhaal van die Bybel laat beleef, verstaan en ken.

Amazon skakel: https://amzn.to/3Q5KamE

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Beskrywing

Hierdie splinternuwe, interaktiewe verbondsonderrigboek vir graad 1-verbondskinders, bevat 27 Bybelverhale van die Ou en Nuwe Testament in maklik verstaanbare Afrikaans. Dit is propvol kleurvolle illustrasies, inkleurprente, plakkers en opbouende Bybelverse om te memoriseer. Die graad 1-verbondsonderrigboek is die eerste in ‘n reeks van drie boeke. Saam wil die boeke, in breë trekke, jonger verbondskinders die groot verhaal van die Bybel laat beleef, verstaan en ken.

Amazon skakel: https://amzn.to/3Q5KamE

Deel met jou vriende

Waar’s Appelkie die muis?

Appelkie