Huisgodsdiens

Huisgodsdiens
R85

’n Pastorale gids wat gesinne oproep tot gereelde en passievolle huisgodsdiens, met praktiese antwoorde op besware en uitdagings. Deur J Beeke.

In stock

Huisgodsdiens

Loading...

SKU: HGD001
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)
  • Amazon E-boek

Beskrywing

Dr. Beeke doen ’n opregte en ernstige beroep op gesinne om terug te keer na gereelde en passievolle Bybelse huisgodsdiens. Met pastorale insig en leiding bied die outeur praktiese en waardevolle antwoorde op die praktyk van huisgodsdiens, terwyl hy terselfdertyd die besware daarteen aanspreek. In ’n wêreld van onbereikbare standaarde en ideale, is hierdie boek ’n nuttige en motiverende gids om huisgodsdiens in jou gesin te vestig of te verryk. “Ek beveel die lees van hierdie boekie sterk aan, veral vir ouers wat hierin ’n hartlike en oortuigende argument sal vind vir die waarde van huisgodsdiens vir hul kinders, en inderdaad vir die hele huishouding.” – Ds. Maurice Roberts “Met hierdie boekie bied dr. Joel R Beeke ons ’n skatkis van goeie raad vir hierdie ernstig verwaarloosde plig onder hedendaagse gereformeerdes. Indien ons die raad ter harte neem en toepas, sal dit nie net help om gelukkiger Christelike huisgesinne te bou nie, maar ook gesonder kerke – kerke wat vir geslagte sal voortduur!” – Pastoor Jerry Marcellino

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan

Amazon E-boek

Amazon skakel: https://www.amazon.com/dp/1067221352