Tussen doop en nagmaal (Graad 10 en 11)
Volwasse katkisasie (verbondsonderrig) aan die hand van die Heidelbergse Kategismus. Deur ds. Ferdinand Bijzet.
R200
‘n Knippie wysheid
’n Oupa se raad aan sy kleinkinders. Hy put uit sy eie lewenservaring en verhouding met die Here vir lewenswysheid wat tydloos is. Deur Izak Brink.
R30
Asterix en die groot geveg
Die Galliese hoofman Disvimygrix kom in ’n stamhoofgeveg te staan teen die Galliese hoofman Allamapstix.
R160
Tien seuns wat ‘n verskil gemaak het
Tien seuns uit die kerkgeskiedenis en Reformasie wat 'n verskil in die wêreld gemaak het. Deur Irene Howat.
R95
