Die Buiter hou wag (boek 8)

Die Buiter hou wa...

Loading...

R175.00

Deel met jou vriende:

Beskrywing

In die agste Die Buiter-boek, word graaf Dunfolk, een van die magtigste manne in Engeland, spesiaal na die Kaap gestuur om sake te kom ondersoek. Gou kom hy agter dat die verset van die burgers nooit gedemp sal word solank die Buiter, met sy waaghalsige dade, daar is om hulle te besiel en hul griewe aan te spreek nie. Mettertyd besef hy ook deeglik dat die Buiter nog nooit handdoek ingegooi het nie. Wanneer hy mense wil red, voeg hy die daad by die gedagte. Hy het dit dus sy uitsluitlike doel gemaak om hierdie situasie te verander. Die Buiter moet vir eens en vir altyd onskadelik gestel word. Daarvoor bedink hy toe ’n sluwe plan.

Oor die wit sand naby die waterkant kan die geklap van die perdepote nie gehoor word nie. Ook is hul swart gestaltes onsigbaar teen die donker agtergrond van die see. Maar hulle sien die ruiter duidelik toe hy in volle vaart naderjaag. Oomblikke later weerklink die geroep van ’n naguil en dan is Phillip by hulle.

“Hulle kom vinnig nader, m’sieur!” roep hy uit. “Hulle kom al met die strand langs.”

“Ons kon dit verwag het,” sê Jean. “Hulle aanval is natuurlik haarfyn beplan. Hulle sal op die poort afstorm nadat die twee wat die Kasteel binnegegaan het, genoeg tyd gehad het om die selle te bereik. Solank die geveg dan voor die Kasteel woed, ’n skyngeveg natuurlik, ontsnap die gevangenes met toue oor die agterste muur.”

“Maar dan sal die twee voorgekeer word, Jean. Ons sal hulle eenvoudig moet bereik.” Jacques klink angstig. “En intussen trek die burgers los …” Hy lag. “’n Uur gelede het ons met ons hande gevou gesit en niks te doene gehad nie. En nou sal ons nie weet waar om eerste te begin nie …”

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Deel met jou vriende

Waar’s Appelkie die muis?

Appelkie