Geanker in die Oorwinnaar
Die erediens is ān vergadering tussen God en sy gemeente. Hy roep hulle byeen om hulle te onderrig, te vertroos, te vermaan en te bemoedig. Hy praat deur sy Woord en Gees en die gemeente antwoord met sang, aanbidding, belydenis, nadenke enĀ vernuwing. Die leespreek is ān instrument wat God in kerkrade se hande gee om […]
Waar is jou sondes?
Die preek is ān passievolle beroep op alle lesers om erns te maak met bekering en hul lewens opnuut aan Christus toe te wy. Die skrywer, JC Ryle, se woorde is ān kragtige herinnering dat bekering nie ān eenmalige besluit is nie, maar ān lewenslange proses vanĀ heiligmaking. Ryle praat oor die aard van bekering, die […]
Sondaars in die hand van ‘n toornige God
Jonathan Edwards het hierdie uiters belangrike preek, oor die gevaar waarin onbekeerdes hulself bevind, op 8 Julie 1741 gepreek. Hierdie publikasie vorm deel van die teologiese skatkis wat in die gereformeerde tradisie vir ons nagelaat is. Dit spog ook met biografiese inligting oor Jonathan Edwards, asook ‘n kort historiese agtergrond oor die preek self. āIn […]
Want in ses dae – Skepping of Evolusie?
ān Reeks preke waarin die vraag na die oorsprong van die heelal gevra word. Is alles geskep of is dit die gevolg van evolusie? Deur EM Viljoen.
Wanneer die woestyn bly word – Oordenkings
ān Preekbundel met Skrifgetroue preke oor onderwerpe soos o.m. Paasfees, Pinkster, Kersfees, Nuwe Jaar, die kerk en die gesin.
Die Rabbi op die berg (Vind berusting in die lewe)
ān Preekbundel met boodskappe wat gelowiges help om sin te maak van die verloop van die lewe onder God se genadige beskikking. Deur EM Viljoen.
Rondom Jerusalem is berge
Preekbundel oor verskeie geloofstemas: Bekering, opstanding, geloofsgehoorsaamheid, oorgawe, tugtiging en meer. Deur AJ van Niekerk.
Ons weet dat ons uit God is – ‘n Reeks preke uit die Eerste Brief van Johannes
ān Preekbundel uit 1 Johannes met die fokus op innerlike blydskap en identiteit. Deur EM Viljoen.
Getroos in lewe en in sterwe – Deel 2 (Kategismus)
Preekbundel aan die hand van die Heidelbergse Kategismus Sondag 17-24. Deur EM Viljoen.
God se elite
