Geanker in die Oorwinnaar
Die erediens is ān vergadering tussen God en sy gemeente. Hy roep hulle byeen om hulle te onderrig, te vertroos, te vermaan en te bemoedig. Hy praat deur sy Woord en Gees en die gemeente antwoord met sang, aanbidding, belydenis, nadenke enĀ vernuwing. Die leespreek is ān instrument wat God in kerkrade se hande gee om […]
Waar is jou sondes?
Die preek is ān passievolle beroep op alle lesers om erns te maak met bekering en hul lewens opnuut aan Christus toe te wy. Die skrywer, JC Ryle, se woorde is ān kragtige herinnering dat bekering nie ān eenmalige besluit is nie, maar ān lewenslange proses vanĀ heiligmaking. Ryle praat oor die aard van bekering, die […]
Sondaars in die hand van ‘n toornige God
Jonathan Edwards het hierdie uiters belangrike preek, oor die gevaar waarin onbekeerdes hulself bevind, op 8 Julie 1741 gepreek. Hierdie publikasie vorm deel van die teologiese skatkis wat in die gereformeerde tradisie vir ons nagelaat is. Dit spog ook met biografiese inligting oor Jonathan Edwards, asook ‘n kort historiese agtergrond oor die preek self. āIn […]
Want in ses dae: Skepping of evolusie?
Die oorsprong van die heelal: Is alles geskep of is dit die gevolg van evolusie? Deur EM Viljoen.
Verken die rykdom van die Woord: Psalm 11-15
ān Bybelstudie uit Psalm 11-15. Deur CI van Heerden, AM van Heerden en MC van der Lith.
Wanneer die woestyn bly word
ān Preekbundel met Skrifgetroue preke oor onderwerpe soos Paasfees, Pinkster, Kersfees, die nuwe jaar, die kerk en die gesin.
Die Rabbi op die berg
Boodskappe om gelowiges help om sin te maak van die verloop van die lewe onder God se genadige beskikking. Deur EM Viljoen.
Van angs tot ekstase: God en ons vyeblare
Preke uit HĆ”bakuk, tien verskynings van Jesus tussen Paassondag en hemelvaart en ān reeks uit GĆ©nesis 3. Deur EM Viljoen.
Ons weet dat ons uit God is – ‘n Reeks preke uit die Eerste Brief van Johannes
Boodskappe uit 1 Johannes met die fokus op innerlike blydskap en identiteit. Deur EM Viljoen.
Getroos in lewe en in sterwe (1)
Preekbundel aan die hand van die Heidelbergse Kategismus Sondag 1-16. Deur EM Viljoen.
Getroos in lewe en in sterwe (2)
Preekbundel aan die hand van die Heidelbergse Kategismus Sondag 17-24. Deur EM Viljoen.
God se elite
