Sondaars in die hand van ‘n toornige God

R50.00

Deel met jou vriende:

Beskrywing

Jonathan Edwards het hierdie uiters belangrike preek, oor die gevaar waarin onbekeerdes hulself bevind, op 8 Julie 1741 gepreek. Hierdie publikasie vorm deel van die teologiese skatkis wat in die gereformeerde tradisie vir ons nagelaat is. Dit spog ook met biografiese inligting oor Jonathan Edwards, asook ‘n kort historiese agtergrond oor die preek self.

“In ’n wêreld wat toenemend sekulariseer en in goddeloosheid verval, is die boodskap van hierdie preek lewensnoodsaaklik. Mag die Here hierdie boodskap opnuut gebruik om herlewing onder Afrikaanssprekendes te bewerk, sodat elkeen wat nog slaap, uit die dood sal ontwaak sodat Christus oor hulle kan skyn (vgl. Efés. 5:14). Mag dit ons aanmoedig om hierdie genadetyd te gebruik om God te soek, want vreeslik is dit om te val in die hande van die lewende God (Hebr. 10:31)” – Ds. Schalk Strauss (vertaler)

Luister gerus na ‘n uittreksel van die boek: “Sondaars in die hand van ‘n toornige God” https://youtu.be/xo4hwbCwux4?

Amazon skakel: https://amz.run/5eZ8

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Beskrywing

Jonathan Edwards het hierdie uiters belangrike preek, oor die gevaar waarin onbekeerdes hulself bevind, op 8 Julie 1741 gepreek. Hierdie publikasie vorm deel van die teologiese skatkis wat in die gereformeerde tradisie vir ons nagelaat is. Dit spog ook met biografiese inligting oor Jonathan Edwards, asook ‘n kort historiese agtergrond oor die preek self.

“In ’n wêreld wat toenemend sekulariseer en in goddeloosheid verval, is die boodskap van hierdie preek lewensnoodsaaklik. Mag die Here hierdie boodskap opnuut gebruik om herlewing onder Afrikaanssprekendes te bewerk, sodat elkeen wat nog slaap, uit die dood sal ontwaak sodat Christus oor hulle kan skyn (vgl. Efés. 5:14). Mag dit ons aanmoedig om hierdie genadetyd te gebruik om God te soek, want vreeslik is dit om te val in die hande van die lewende God (Hebr. 10:31)” – Ds. Schalk Strauss (vertaler)

Luister gerus na ‘n uittreksel van die boek: “Sondaars in die hand van ‘n toornige God” https://youtu.be/xo4hwbCwux4?

Amazon skakel: https://amz.run/5eZ8

Deel met jou vriende

Waar’s Appelkie die muis?

Appelkie