Volg die voetspore van die Bybel

Volg die voetspore van die Bybel
R150

Vir die jongspan: Verskerp jou Bybelkennis op ‘n speelse manier deur blokkiesraaisels, woordsoektogte en vasvra. Deur Daleen Pienaar

Bladsye: 80

In voorraad

Volg die voetspor...

Loading...

SKU: VOL006
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Maak reg vir ure se genot met Volg die voetspore van die Bybel. Hierdie aktiwiteitsboek is gemik op die jeug wat op ’n prettige manier die Bybel beter wil leer ken. Daar is woordblokke met verskuilde woorde om te soek. Toets jou Bybelkennis met ’n rits vrae om blokkiesraaisels te voltooi. Verken die Psalms en ontrafel verskeie letter- en syferkodes om die juwele van hierdie besonderse boek te ontdek. Volg die voetspore van die Bybel neem lesers op ’n ontdekkingsreis saam met karakters uit die Skrif. Elke bladsy bied nuwe uitdagings en pret wat die Bybel lewendig maak. Is jy gereed? Trek jou Bybel nader en maak jou potlode skerp – hierdie unieke aktiwiteitsboek gaan jou breinkrag tot die uiterste toets. Geniet die reis!

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan