Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Spesiale aanbiedinge

Die Buiter en sy bende (boek 3)

’n Paar oomblikke later bars die eerste geweerskote los. Die klompie wagte voor die poort beweeg in daardie rigting, maar dan roep een uit dat hulle nie hul poste mag verlaat nie.

R175 R120

Albertus die Jakkalsie – Wil nie slaap nie

Albertus wil nie gaan slaap nie, maar sy pappa het ’n blink plan om hulle te verras. Deur Aline de Petigny.

R85 R70

Geen berg te hoog

Die aangrypende lewensverhaal van Gladys Aylward wat beide spioen en sendeling in China was. Deur Myrna R Grant.

R95 R80

Oloff die seerower – Drie vreemde kapers

R95 R80

Getroos in lewe en in sterwe – Deel 2 (Kategismus)

Preekbundel aan die hand van die Heidelbergse Kategismus Sondag 17-24. Deur EM Viljoen.

R25 R20

Ewige waarhede – Nederlandse Geloofsbelydenis

’n Bybelstudie aan die hand van die Nederlandse Geloofsbelydenis. Deur AS van Staden.

R95 R65

God se elite

R25 R15
Bring-my-die-ou-ou-tyding

Bring my die ou-ou tyding: Die Koning sluit met ons ‘n liefdesverbond

’n Bespreking van die Here se liefdesverbond met sy kinders. Deur Jannie du Preez.

R75 R60