Die apie wat nie kan stilsit nie

Die apie wat nie kan stilsit nie
R150

Apie se gevroetel sorg dat sy oral waar sy kom in die warm water beland. Ai, sal sy ooit kan leer om stil te sit? Geskryf deur Marjan van de Kamp.

In stock (can be backordered)

Die apie wat nie ...

Loading...

SKU: API001
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)
  • Amazon E-boek

Beskrywing

Klein Apie is beslis nie ’n apie op ’n stokkie nie. O, nee! Daarvoor is haar lyfie en haar stertjie gans te veel aan’t wriemel en vroetel vir aap se kind. Dié gevroetel sorg dat Apie oral waar sy kom, in die warm water beland. Ai, sal sy ooit kan leer om stil te sit?

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan

Amazon E-boek

Amazon skakel: https://www.amazon.com/dp/B0FB436V4H