God laat groei (10-jaar feesbundel)
Feesbundel ter herdenking van die tienjarige bestaan van die Afrikaanse Protestantse Kerk. Deur MC Adendorff, WM GrovƩ en A Britz
Ontmoetingsgesprek
ān Bondige uiteensetting van wie die AP Kerk is en wat haar standpunte oor sekere kontensieuse sake is.
Erediensboek vir die Afrikaanse Protestantse Kerk
Liturgiese ordes vir die erediens, formuliere en belydenisskrifte van die AP Kerk.
Skriflig op kerk en volk
ān Skrifgegronde besinning oor ras, volk, nasie, volkseie kerk, die verhouding tussen kerk en owerheid, naasteliefde, skuldbelydenis, geregtigheid.
Jou roeping in die Koninkryk – Band 1
Sendingbeleid van die AP Kerk met praktiese wenke vir die organisering van sendingwerk.
Jou roeping in die Koninkryk – Band 2
Antwoorde op moeilike geloofsvrae waarmee gelowiges gekonfronteer word. Deur Roelof MarĆØ.
Belhar – bely of bestry?
Ds. Theo Danzfuss beantwoord die vraag of die belydenis van Belhar Skriftuurlik of polities gedrewe is.
