Vanaf Moses en die profete (Graad 4)
Die groot verhaal van God se verbondsdrama gemik op graad 4ās. ān Behandeling van die hoogtepunte van die heilsgeskiedenis in een jaar.
Vanaf Moses en die profete: Handleiding (Graad 4 en 7)
Voorgangerhandleiding vir graad 4 en 7 verbondsonderrig wat dieselfde lesinhoud behandel. Toerusting vir voorgangers met die oog op lesaanbieding.
Vanaf Moses en die profete (Graad 7)
Die groot verhaal van God se verbondsdrama gemik op graad 7's. 'n Behandeling van die hoogtepunte van die heilsgeskiedenis in een jaar.
Statistiek en inligting 2026 (elektronies)
Amptelike statistiek en inligting van die AP kerkverband vir 2026.
Bybelaktiwiteite vir kleuters: BoekĀ 2Ā (GraadĀ R)
Stel kleuters speel-speel en op interaktiewe wyse bekend aan die Bybel.
Kerkjaarboek 2025: Statistiek en Inligting
Statistiek en inligting van die AP kerkverband (2025).
Kerkjaarboek 2025: Statistiek en Inligting (Elektronies)
Statistiek en inligting van die AP kerkverband (2025).
Boustene van die Koninkryk (Graad 1)
Hierdie splinternuwe, interaktiewe verbondsonderrigboek vir graad 1-verbondskinders, bevat 27 Bybelverhale van die Ou en Nuwe Testament in maklik verstaanbare Afrikaans. Dit is propvol kleurvolle illustrasies, inkleurprente, plakkers en opbouende Bybelverse om te memoriseer. Die graad 1-verbondsonderrigboek is die eerste in ‘n reeks van drie boeke. Saam wil die boeke, in breĆ« trekke, jonger verbondskinders die […]
Kerkorde 2023 ā Elektronies (PDF-formaat)
Kerkorde met ordereƫls, bylaes en sinodebesluite van die Afrikaanse Protestantse Kerk.
Kerkorde 2023
Kerkorde met ordereƫls, bylaes en sinodebesluite van die Afrikaanse Protestantse Kerk.
Psalm en Gesangeboek vir die AP Kerk: Grootdruk
Liederebundel met Psalms en Gesange vir die AP Kerk. Grootdruk.
Verbondsgesprek
Die Woord in die hart – Deel 1 (Ouerhandleiding vir toerusting vir die verbondskind in die ouerhuis)
Eerste bundel in ān reeks van drie. Die reeks is bedoel as handleiding by die deurlees van die Bybel tydens huisgodsdiens. GĆ©nesis tot Josua. AJ van Niekerk.
Die Woord in die hart – Deel 2 (Gesins- en enkeling handleiding om die heilsplan beter te leer ken)
Tweede bundel in ān reeks van drie bedoel as handleiding by die deurlees van die Bybel met huisgodsdiens. 1 Konings tot MaleĆ”gi. Deur IA Brink en CA Swanepoel.
God laat groei (10-jaar feesbundel)
Feesbundel ter herdenking van die tienjarige bestaan van die Afrikaanse Protestantse Kerk. Deur MC Adendorff, WM GrovƩ en A Britz
