Puriteine-bekers
Puriteinse wysheid in jou hand. Spesiale aanbieding: Indien jy ān beker met die Puriteine se aanhalings saam met šššš šŗšš š£ššš¢šš”: āš š¼šššššššš š”šš” ššš šš¢ššš”šššš koop, betaal jy slegs R300. Jy spaar R40.
Leerbelde
Leerbelde is nie net stylvol nie, maar ook betekenisvol ā jy dra wie jy is aan jou lyf!
Armband Klein – Donkerbruin
Ichthus is die Griekse woord vir vis, maar dit is ook ān kragtige akroniem wat die kern van die evangelie bevat. ICHTHUS: āJesus Christus, God se Seun, is die Verlosser.ā Die vissimbool dateer uit die eerste eeu toe Christene in die Romeinse Ryk vervolg is en hul geloof in die geheim moes uitleef. In hierdie […]
