Gee julle vir hulle iets om te eet
Dertig konsepte vir gebruik tydens huisbesoek, Bybelstudie (kleingroepe) of huisgodsdiens. Deur Schalk Strauss
Vanaf Moses en die profete (Graad 4)
Die groot verhaal van God se verbondsdrama gemik op graad 4ās. ān Behandeling van die hoogtepunte van die heilsgeskiedenis in een jaar.
Vanaf Moses en die profete: Handleiding (Graad 4 en 7)
Voorgangerhandleiding vir graad 4 en 7 verbondsonderrig wat dieselfde lesinhoud behandel. Toerusting vir voorgangers met die oog op lesaanbieding.
Vanaf Moses en die profete (Graad 7)
Die groot verhaal van God se verbondsdrama gemik op graad 7's. 'n Behandeling van die hoogtepunte van die heilsgeskiedenis in een jaar.
Die Nuwe Testament met die kanttekeninge 1933/53
Die Afrikaanse vertaling van die verklarende aantekeninge by die Nederlandse Statebybel by die Nuwe Testament (1933/53-vertaling). Vrystelling: 16 Desember 2025 Versending nĆ” 5 JanuarieĀ 2026
Voeg by julle geloof (366 Dagstukkies)
Dagstukkies oor deugsaamheid: Eer, kuisheid, selfbeheersing, moed, wysheid, geregtigheid, liefdadigheid, trou, geduld, goedheid, nederigheid, eerbied.
Wie sĆŖ julle is Ek?
Twaalf Artikels; Geloofsbelydenis van NicƩa, Geloofsbelydenis van Athanasius; Nederlandse Geloofsbelydenis, Heidelbergse Kategismus, Dordtse Leerreƫls
Huisgodsdiens
ān Pastorale gids wat gesinne oproep tot gereelde en passievolle huisgodsdiens, met praktiese antwoorde op besware en uitdagings. Deur J Beeke.
Twyfelhoekies
Die rubriek, Twyfelhoekies, verskyn sedert 4 Mei 2011 in die gemeenskapskoerant Noordkaap, ān koerant van Media 24, deesdae onder die naam NoordkaapBulletin. Die skrywer van hierdie weeklikse rubriek is Hannes NoĆ«th, ān kaalvoet-plaasseun van die plaas Twyfelhoek, tussen Koffiefontein en Petrusburg. Hy noem die rubriek na sy grootwordwĆŖreld, want sĆŖ hy, ādaar het ek geleer […]
In my element
Hoe goed ken jy die elemente van die periodieke tabel? Leer al die elemente speel-speel ken!
Herderskap van Å kinderhart
ān Handleiding vir Christusgesentreerde ouerskap wat op die hart fokus. Bybelgefundeerde raad vir alle fases van kinderontwikkeling.
Ewige beginsels om suksesvolle kinders groot te maak
Praktiese beginsels wat ouers bemagtig om entrepreneuriese kinders groot te maak en hulle Bybels te begrond. Deur Yavor Rusinov.
Patriot troefkaarte
ZA Safari
Die Groot Trek
Pitkos tot nadenke
God is by sy kinders betrokke. Die woordblokke poog op ān beskeie manier om sommige van hierdie Bybelse hoogtepunte toe te lig. Elke deelnemer sal pitkos kan delf uit hierdie alledaagse tydverdryf. Sommige woordblokke verg meer naslaanwerk, aangesien daar nie altyd maklike, klinklare antwoorde is nie. Die liefde vir die Woord van God kleur egter […]
Idiomepret
Hierdie speletjie slaag daarin om oud en jonk weer bewus te maak van die kleurryke spreekwoorde- en idiomeskat waaroor ons in Afrikaans beskik. 144 spreekwoorde en idiome is gekies – sommige bekend, ander minder bekend, maar tog lekker om van te hoor – en in ses verskillende kategorieĆ« verdeel om die aanleer en gebruik daarvan […]
