Vanaf Moses en die profete (Graad 4)
Die groot verhaal van God se verbondsdrama gemik op graad 4ās. ān Behandeling van die hoogtepunte van die heilsgeskiedenis in een jaar.
Vanaf Moses en die profete: Handleiding (Graad 4 en 7)
Voorgangerhandleiding vir graad 4 en 7 verbondsonderrig wat dieselfde lesinhoud behandel. Toerusting vir voorgangers met die oog op lesaanbieding.
Vanaf Moses en die profete (Graad 7)
Die groot verhaal van God se verbondsdrama gemik op graad 7's. 'n Behandeling van die hoogtepunte van die heilsgeskiedenis in een jaar.
Huisgodsdiens
ān Pastorale gids wat gesinne oproep tot gereelde en passievolle huisgodsdiens, met praktiese antwoorde op besware en uitdagings. Deur J Beeke.
Herderskap van Å kinderhart
ān Handleiding vir Christusgesentreerde ouerskap wat op die hart fokus. Bybelgefundeerde raad vir alle fases van kinderontwikkeling.
Ewige beginsels om suksesvolle kinders groot te maak
Praktiese beginsels wat ouers bemagtig om entrepreneuriese kinders groot te maak en hulle Bybels te begrond. Deur Yavor Rusinov.
