Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Akademies

1

Gebore vir ‘n tyd soos hierdie

'n Omvattende kommentaar op die boek Ester met eietydse toepassings en preektoerusting.

R250
ELK001

In my element

Hoe goed ken jy die elemente van die periodieke tabel? Leer al die elemente speel-speel ken!

R200
Koop die boek
MET03

Met een voet in die Bybel

R320
Koop die boek

Openbaring: Die boek van die voleinding

Amazon skakel: https://amzn.to/3CgNRjx Die boek Openbaring laat mense gewoonlik regop sit. Baie vind dit totaal onverstaanbaar, terwyl ander weer voorspellings daarin sien wat in hulle tyd besig is om waar te word. Talle boeke is al oor hierdie Bybelboek geskryf, Bybelstudies daaroor gedoen en preke daaroor gelewer. Heelwat van die boeke, studies en preke is […]

R250
Koop die boek

Die regering van Christus in sy kerk

’n Volledige beskrywing van die ontwikkeling van die gereformeerde kerkreg – vanaf die voorlopers van Calvyn tot ongeveer 1965. ā€œDie bestudering van Kerkreg behels onder andere ook die geskiedkundige ontwikkeling daarvan. Daarom is hierdie kosbare werk van Jonker sedert die eerste uitgawe deel van die voorgeskrewe werke aan die AP Akademie. Jonker toets deurlopend die […]

R330
Koop die boek

GĆ©nesis – Die boek van oorspronge (‘n Bybels-teologiese inleiding tot die Bybel)

’n Inleiding tot die boek GĆ©nesis vanuit ’n Bybels-teologiese invalshoek. Die begin van die heilsgeskiedenis soos vervul in Christus. Deur JAE Adendorff.

R100
Koop die boek

Rigters roep na redding

’n Bespreking van die rigters van Israel kort nĆ” die intog in die beloofde land met Jesus Christus as veertiende Rigter. Deur GJ Hugo.

R135
Koop die boek

Die goue draad – Van Moria tot Gólgota

God se verlossingsplan loop soos ’n goue draad deur die Ou Testament en vind sy vervulling in Jesus Christus. Deur GJ Hugo.

R65
Koop die boek

Sola Scriptura – Deel 3: Jesaja – MaleĆ”gi

Bybelstudiehulpmiddel en kommentaar: Jesaja tot MaleƔgi. Deur C van der Waal.

R205
Koop die boek

Sola Scriptura – Deel 1: GĆ©nesis – Josua

Bybelstudiehulpmiddel en kommentaar: GƩnesis tot Josua. Deur C van der Waal.

R225
Koop die boek

Sola Scriptura – Deel 2: Rigters – Hooglied

Bybelstudiehulpmiddel en kommentaar: Rigters tot Hooglied. Deur C van der Waal.

R205
Koop die boek

Ontmoetingsgesprek

’n Bondige uiteensetting van wie die AP Kerk is en wat haar standpunte oor sekere kontensieuse sake is.

R70
Koop die boek

Die noodsaaklike vernuwing van die erediens

Die noodsaaklike vernuwing van die erediens aan die hand van die beginsels van die Skrif. Deur IA Brink.

R20
Koop die boek

Volwasse in die geloof

’n Handleiding vir volwasse katkisasie. Deur Roelof MarĆØ.

R85
Koop die boek

Skriflig op kerk en volk

’n Skrifgegronde besinning oor ras, volk, nasie, volkseie kerk, die verhouding tussen kerk en owerheid, naasteliefde, skuldbelydenis, geregtigheid.

R30
Koop die boek