- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Daar is dertien rigters. Otniël moes red wat daar te redde was en hy word die eerste sogenaamde rigter. So neem die skrywer ons deur al dertien rigters: Ehud, Samgar, Debóra, Gídeon, Tola, Jefta, Simson, om maar ‘n paar te noem. En dan kom die veertiende Rigter! Hy sou volmaak red en verlos soos geeneen voor Hom ooit in tydelike gedaante kon doen nie. Sy verlossing duur tot in alle ewigheid.



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.