Twyfelhoekies
Die rubriek, Twyfelhoekies, verskyn sedert 4 Mei 2011 in die gemeenskapskoerant Noordkaap, ān koerant van Media 24, deesdae onder die naam NoordkaapBulletin. Die skrywer van hierdie weeklikse rubriek is Hannes NoĆ«th, ān kaalvoet-plaasseun van die plaas Twyfelhoek, tussen Koffiefontein en Petrusburg. Hy noem die rubriek na sy grootwordwĆŖreld, want sĆŖ hy, ādaar het ek geleer […]
Volg hulle geloof na (dagstukkies)
365 Dagstukkies oor 12 Bybelkarakters: Abraham, Jakob, Josef, Moses, Samuel, Dawid, Salomo, Daniƫl, Johannes, Petrus, Paulus en Jesus Christus.
⦠kennis van die Heilige is verstand (Kerkjaarboek 2024 dagstukkies)
Lig in Duisternis Uitgewers het besluit om ān versameling van dagstukkies uit die afgelope 35 jaar in ān feesbundel saam te voeg. Toe ons egter ān seleksie uit die dagstukkies van die afgelope 35 jaar moes maak, was die keuse so moeilik dat ons besluit het om die feesbundel eerder oor twee jaar uit te […]
Wysheid is die vrees van die Here … (Kerkjaarboek 2023 dagstukkies)
Lig in Duisternis Uitgewers het besluit om ‘n versameling van dagstukkies uit die afgelope 35 jaar in ?n feesbundel saam te voeg. Toe ons egter ‘n seleksie uit die dagstukkies van die afgelope 35 jaar moes maak, was die keuse so moeilik dat ons besluit het om die feesbundel eerder oor twee jaar uit te […]
Onder Sy heerskappy
365 Bybelse dagstukkies wat gelowiges begelei en toerus vir ān lewe van toewyding en diensbaarheid as liefdevolle antwoord op Jesus Christus se verlossingswerk.
