Wysheid is die vrees van die Here … (Kerkjaarboek 2023 dagstukkies)

Uit voorraad uit

R120.00

Deel met jou vriende:

Beskrywing

Lig in Duisternis Uitgewers het besluit om ‘n versameling van dagstukkies uit die afgelope 35 jaar in ?n feesbundel saam te voeg. Toe ons egter ‘n seleksie uit die dagstukkies van die afgelope 35 jaar moes maak, was die keuse so moeilik dat ons besluit het om die feesbundel eerder oor twee jaar uit te gee. Dit het ons die geleentheid gegee om meer dagstukkies uit vorige jare in die feesbundel op te neem.

Die titel van die uitgawe Wysheid is die vrees van die Here, is geneem uit Spreuke 9:10. Die waarheid van die evangelie is tydloos en daarom is dit ons hoop dat die vrug van die ewige waarhede wat in hierdie dagstukkies vervat is, ware wysheid sal wees.

Amazon skakel: https://amz.run/6RaD

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Beskrywing

Lig in Duisternis Uitgewers het besluit om ‘n versameling van dagstukkies uit die afgelope 35 jaar in ?n feesbundel saam te voeg. Toe ons egter ‘n seleksie uit die dagstukkies van die afgelope 35 jaar moes maak, was die keuse so moeilik dat ons besluit het om die feesbundel eerder oor twee jaar uit te gee. Dit het ons die geleentheid gegee om meer dagstukkies uit vorige jare in die feesbundel op te neem.

Die titel van die uitgawe Wysheid is die vrees van die Here, is geneem uit Spreuke 9:10. Die waarheid van die evangelie is tydloos en daarom is dit ons hoop dat die vrug van die ewige waarhede wat in hierdie dagstukkies vervat is, ware wysheid sal wees.

Amazon skakel: https://amz.run/6RaD

Deel met jou vriende

Waar’s Appelkie die muis?

Appelkie