- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Is die erediens nog belangrik? Waarom moet ek dit elke Sondag bywoon? Waarom volg dit ’n bepaalde patroon? Wat is die sin van elke onderafdeling van die erediens?
Die boekie wat u in u hande hou, wil u help om Bybelse antwoorde op hierdie en ander vrae rondom die erediens te verkry. Meer nog, dit wil die skoonheid van die gereformeerde erediens vir u ontsluit sodat u sinvol in die eredienshandelinge kan deelneem.
Mag u na die lees hiervan elke erediens as ’n ware ontmoeting met God beleef.




















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.