Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Ander speletjies

ELK001

In my element

Hoe goed ken jy die elemente van die periodieke tabel? Leer al die elemente speel-speel ken!

R200
Koop die boek
Pitkos tot nadenke

Pitkos tot nadenke

God is by sy kinders betrokke. Die woordblokke poog op ’n beskeie manier om sommige van hierdie Bybelse hoogtepunte toe te lig. Elke deelnemer sal pitkos kan delf uit hierdie alledaagse tydverdryf. Sommige woordblokke verg meer naslaanwerk, aangesien daar nie altyd maklike, klinklare antwoorde is nie. Die liefde vir die Woord van God kleur egter […]

R270
Koop die boek
Die Bybel in Blokkies Ps. 30-60

Die Bybel in Blokkies Psalm 30-60

Leer die Bybel speel-speel ken. Blokkiesraaisels saamgestel uit Ps. 30-60. Deur Annamarie du Toit.

R85
Koop die boek

Bybel in blokkies – Psalms 1-29

Blokkiesraaisels uit Ps. 1-29. Deur Annamarie du Toit.

R85
Koop die boek

Die Bybel in blokkies – Spreuke

Blokkiesraaisels uit die boek Spreuke. Deur Annamarie du Toit.

R70
Koop die boek