- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Hierdie blokraaisels is gemik op die aandagtige lees van die Bybel om die boek Spreuke sodoende beter te leer ken. Daar is geen kopkrappers of duistere leidrade nie. Al die antwoorde is in die betrokke hoofstukke te vind. Mag jy daardeur die Outeur van die boek Spreuke beter leer ken. Die doel van die blokraaisels is ook om mense rondom die Woord te vergader en kan individueel en selfs tydens die gesin of vriende se bymekaarkomgeleenthede gebruik word.




















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.