Vanaf Moses en die profete: Handleiding (Graad 4 en 7)

Vanaf Moses en die profete: Handleiding (Graad 4 en 7)
R175

Voorgangerhandleiding vir graad 4 en 7 verbondsonderrig wat dieselfde lesinhoud behandel. Toerusting vir voorgangers met die oog op lesaanbieding.

In stock

Vanaf Moses en di...

Loading...

SKU: HVB07
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)
  • Amazon E-boek

Beskrywing

Op grond van die karakter van die Skrif as boek waarin God Homself en sy wil algaande openbaar, bevestig die titel van hierdie reeks, Vanaf Moses en die profete, die doelbewuste keuse vir ’n sterk heilshistoriese benadering. Die klem val op die hoofmomente in die heilsgeskiedenis met Jesus Christus as die sleutel en ontknopingspunt daarvan. Die leerboeke vir graad 4- en graad 7-verbondskinders, asook die gepaardgaande handleiding vir verbondsonderrigvoorgangers, is so opgestel dat die heilshistoriese benadering ook hier duidelik na vore kom sodat jong harte deur die Gees opgewek kan word tot lof van die heerlikheid van sy genade … (Efés. 1:6).

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan

Amazon E-boek

Amazon skakel: https://www.amazon.com/dp/B0G442CQVC