Die Bybel in Blokkies Psalm 30-60

R70.00

Description

Hierdie blokraaisels is ’n bietjie anders as die gewone. Dit is gemik op die aandagtige lees van die Bybel. Daar is geen kopkrappers of duistere leidrade nie! Al die antwoorde is in die betrokke hoofstuk te vind. Terwyl u ontspan met blokraaisels, leer u die Bybel beter ken. Mag u daardeur ook die Outeur van die Bybel beter leer ken.

Die doel van hierdie blokraaisels is:

  • Om mense die Bybel met aandag te laat lees. (’n Mens moet fyn lees om die antwoorde te kry!)
  • Om gesinne weer saam om die Woord te laat vergader.

Verder kan dit ook met vrug op kampe, tydens Bybelstudie en by selgroepe gebruik word. Dit is vir almal van agt tot tagtig jaar/plus!

Die Afrikaanse Bybel 1933/53-vertaling is gebruik.

Additional information

Weight 0.15 kg
Dimensions 30 × 21 × 0.5 cm
SKU BYB98 Categories , Tag