Pitkos tot nadenke

R270.00

SKU PIT01 Category

Deel met jou vriende:

Beskrywing

God is by sy kinders betrokke. Die woordblokke poog op ’n beskeie manier om sommige van hierdie Bybelse hoogtepunte toe te lig. Elke deelnemer sal pitkos kan delf uit hierdie alledaagse tydverdryf.

Sommige woordblokke verg meer naslaanwerk, aangesien daar nie altyd maklike, klinklare antwoorde is nie. Die liefde vir die Woord van God kleur egter ons lewens in verskeie skakerings, wat die soekwerk deurgaans die moeite werd maak. Iemand het geskryf: “We can not force someone to hear a message they are not ready to receive. But we must never underestimate the power of planting a seed.”

Maar belangriker: Elke woord wat gebruik word, moet samehangend met die ander, ’n groter betekenis dra as net “lettergroepe in selle”, omdat die Here deur ’n klein “lampie” sy lig helder kan laat skyn. Die psalmdigter gee ’n gepaste beskrywing hieroor: Die opening van u woorde gee lig; dit maak die eenvoudiges verstandig (Ps. 119:130).

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Beskrywing

God is by sy kinders betrokke. Die woordblokke poog op ’n beskeie manier om sommige van hierdie Bybelse hoogtepunte toe te lig. Elke deelnemer sal pitkos kan delf uit hierdie alledaagse tydverdryf.

Sommige woordblokke verg meer naslaanwerk, aangesien daar nie altyd maklike, klinklare antwoorde is nie. Die liefde vir die Woord van God kleur egter ons lewens in verskeie skakerings, wat die soekwerk deurgaans die moeite werd maak. Iemand het geskryf: “We can not force someone to hear a message they are not ready to receive. But we must never underestimate the power of planting a seed.”

Maar belangriker: Elke woord wat gebruik word, moet samehangend met die ander, ’n groter betekenis dra as net “lettergroepe in selle”, omdat die Here deur ’n klein “lampie” sy lig helder kan laat skyn. Die psalmdigter gee ’n gepaste beskrywing hieroor: Die opening van u woorde gee lig; dit maak die eenvoudiges verstandig (Ps. 119:130).

Deel met jou vriende

Waar’s Appelkie die muis?

Appelkie