Sterkte en eer

R200.00

SKU STE01 Category

Deel met jou vriende:

Beskrywing

Hierdie boek beskryf ‘n edel skouspel onder die mensegeslag – een waarop die mensheid met meer reg trots kan wees as dié een van die Boerevrou nie. Marié Bosman konsentreer grootliks op die ontberinge van vrouens en kinders wat so te sê alles moes prysgee vir volk en vaderland. Die publikasie bevat ook twee hoofstukke oor genl. CF Beyers en pres. Paul Kruger. Daar is heelwat foto’s in die publikasie opgeneem wat die werklikheid van hierdie geskiedenis lewendig hou vir die nageslag.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Beskrywing

Hierdie boek beskryf ‘n edel skouspel onder die mensegeslag – een waarop die mensheid met meer reg trots kan wees as dié een van die Boerevrou nie. Marié Bosman konsentreer grootliks op die ontberinge van vrouens en kinders wat so te sê alles moes prysgee vir volk en vaderland. Die publikasie bevat ook twee hoofstukke oor genl. CF Beyers en pres. Paul Kruger. Daar is heelwat foto’s in die publikasie opgeneem wat die werklikheid van hierdie geskiedenis lewendig hou vir die nageslag.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan

Deel met jou vriende

Waar’s Appelkie die muis?

Appelkie